‘n Ramphestellingsentrum in St. Louis County sal op Woensdag, 12 Oktober om 6nm sluit. Dit sal heropen as ‘n U.S. Small Business Administration (SBA) Disaster Loan Outreach Center (DLOC) (Ramplening Uitreik Sentrum) op Donderdag, 13 Oktober om 9 vm.
Hazelwood Civic Center
8969 Dunn Road
Hazelwood, MO 63042
DLOCs sal kliëntediens verteenwoordigers beskikbaar hê om met besighede en inwoners van St. Louis City, St. Louis County en St. Charles County te ontmoet wat geraak is deur die oorvloeding en ernstige storms wat op 25-28 Julie plaasgevind het. SBA verteenwoordigers sal vrae beantwoord, die ramp lening program verduidelik, en sal kliënte se goedgekeurde ramplenings sluit op die dae en tye soos aangedui. Geen afspraak is nodig nie.
Ander Ramplening Sentrums is te vinde as volg:
O’Fallon Municipal Center
Southeast Entrance
100 N Main St.
O’Fallon, MO 63366
Salvation Army Temple Center
(Naby die hoek van Arsenal and California)
2740 Arsenal St
St. Louis, MO 63118
Ure: Maandag – Vrydag, 9 vm.– 6 nm.
Die Ramphestellingsentrums bly oop oom oorlewendes by te staan wat direk geraak is deur die rampvloede en ernstige storms van 25-28 Julie:
ST. LOUIS CITY
Ranken Technical College
Mary Ann Lee Technology Center
1313 N. Newstead Ave.
St. Louis, MO 63113
(Naby die hoek van Newstead en Page)
ST. LOUIS COUNTY
Urban League Empowerment Center
9420 W. Florissant Ave.
Ferguson, MO 63136
University City Recreation Division
Centennial Commons
7210 Olive Blvd.
University City, MO 63130
Herstellingsentrum ure is as volg:
Maandag – Vrydag, 8 vm. – 6 nm.
Saterdag, 8 vm. – 5 nm.
Gesluit op Sondae
Alles herstellingsentrums, spesialiste van FEMA en die U.S. Small Business Administration verskaf inligting rakende beskikbare dienste, verduidelik bystandsprogramme, en help oorlewendes om aansoeke te voltooi en hulle status na te spoor.
- Die FEMA aansoek sperdatum is op 7 November.
- Doen aanlyn aansoek by FEMA te DisasterAssistance.gov of bel 800-621-FEMA (3362).
- Indien jy bystand benodig met jou aansoek, kan FEMA hulpverlening verskaf by die Rampherstellingsentrum.
- Geen afspraak word benodig om die Ramphestellingsentrum te besoek nie. Instappers is welkom.
- Mense direk geraak deur die oorvloeding in St. Louis City, St. Louis County en St. Charles County mag enige herstellingsentrum besoek vir persoonlike hulp.
Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.
Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.
Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.