Nog net Tweek Weke oor vir Missouriane om vir FEMA Bystand Aansoek te Doen, Aansoek Sperdatum is 7 November

Release Date Release Number
22
Release Date:
October 24, 2022

St. Louis City, St. Louis Graafskap en  St. Charles Graafskap het nog net twee weke oor op vir FEMA rampbystand aansoek te doen voor die 7 Nov. sperdatum. Missouri huiseienaars en huurders wat eiendom skade of verliese gehad het as gevolg van die 25-28 Julie vloedramp, of vir diegene wie se woonstelblok skade gehad het en hulle moes uittrek mag in aanmerking kom vir federale ramp bystand.

Daar is verskeie maniere waarop huurders en huiseienaars wat deur die Julie vloerdamp geraak is, aansoek kan doen vir FEMA bystand.

  • Indien jy ‘n herlei diens gebruik, soos video herleiding (VRS), telefoon onderskrifte of ander dienste, gee asb. die nommer aan FEMA van daardie diens. Die hulplyn is sewed ae per week oop. Drup op #2 vir Spaans of 3 vir ‘n tolk wat jou taal praat.
  • Oolewendes mag ook in persoon aansoek doen by twee Rampherstellingsentrums (DRC). Ure is Maandag—Vrydag van 8 vm tot 5 nm.
     

University City Recreation Division

Centennial Commons

7210 Olive Blvd.

University City, MO 63130        

Ranken Technical College

Mary Ann Lee Technology Center

1313 N. Newstead Ave.

St. Louis, MO 63113

(Op die hoek van Newstead en Page)

Geen afspraak is nodig om ‘n Rampherstellingsentrum te besoek nie. Instappers word verwelkom.

Die volgende inligting moet beskikbaar wees:

  • Telefoonnommer war jy gekontak kan word
  • Adres ten tyde van die vloedramp
  • Adres waar jy nou woon
  • Social Security Nommer van een lid van jou huishouding
  • Basiese lys van skade en verliese
  • Bank inligting sou jy verkies direkte deposito van enige FEMA gelde verkies wat toegeken word
  • Versekeringsinligting indien jy versekering het, insluitende die polis nommer

Indien jy huiseinaars-, huurders- of vloedversekering het, stel jou eis so gou doenlik in. FEMA kan nie dupliserende voordele verskaf wat reeds deur versekering gedek word nie. Indien jou polis nie al jou skade dek nie, mag jy geregtig wees vir federale bystand.

Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.

Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.

Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.

Tags:
Laas opgedateer