FEMA Bied Gradit Herstel en Herbou Advies aan Plaaslike Winkels

Release Date Release Number
13
Release Date:
September 16, 2022

FEMA bied gratis inligting hoe om jou huis sterker en veiliger te maak – of dit beskadig was of nie deur die somer se vloedramp.

Jy kan direk met FEMA spesialiste praat by jou plaaslike huis hardeware afdelingswinkels.

Do-it-yourselfers en professionele arbeiders kan antwoorde op vrae kry en bespreek:

  • Betroubare metodes om skade te verhoed ten tyde van toekomstige rampe
  • Tegnieke vir die herbou van huise
  • Wenke om jou ramprisiko te verminder – hetsy jy jou huis besit of huur

Lokale:

The Home Depot

11215 St. Charles Rock Road

Bridgeton, MO 63044

The Home Depot

1603 S. Hanley Road

Brentwood, MO 63144

The Home Depot

3202 S. Kingshighway Blvd.

St. Louis, MO 63139                                                   

Datums: Maandag, 19 September, tot Saterdag, 1 Oktober

Ure: Maandag — Saterdag, 8 vm --7 nm en Sondag 10 vm -- 3 nm.

Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.

Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.

Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.

Tags:
Laas opgedateer