Rampherstellingsentrum Open in Ferguson

Release Date Release Number
009
Release Date:
August 29, 2022

‘n FEMA rampherstellingsentrum sal op Dinsdag, 30 Augustus in Ferguson (St. Louis County) open om persoonlike bystand aan mense te bied wat direk deur die 25-28 Julie oorvloeding en ernstige storms geraak is.

Herstellingspesialiste van FEMA en die U.S. Small Business Administration sal inligting rakende beskikbare dienste verskaf, en verduidelik hoe bystandsprogramme oorlewendes kan help om aansoekte te voltooi en om die status van hul aansoeke na te speur.

Die rampherstellingsentrum se adres is:

Urban League Empowerment Center          

9420 W Florissant Ave.

Ferguson, MO 63136

Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing

Ander herstellingsentrums is oop by die volgende lokale:

ST. LOUIS COUNTY

University City Recreation Center

Centennial Commons

7210 Olive Blvd.

University City, MO 63130

Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing

Hazelwood Civic Center

8969 Dunn Road

Hazelwood, MO 63042                                   

Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing

ST. LOUIS CITY

Ranken Technical College

Mary Ann Lee Technology Center

1313 N. Newstead Ave.

St. Louis, MO 63113

(Op die hoek van Newstead en Page)

Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing

ST. CHARLES COUNTY

Developmental Disabilities Resource Board – DDRB Building

1025 Country Club Road

St. Charles, MO 63303

(I-70 naby Zumbehl Road Afrit)

Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing

Geen afspraak is nodig om die Rampherstellingsentrums  te besoek nie. Instappers word verwelkom.

Alle Rampherstellingsentrums sal op Arbeidsdag (Labor Day), Maandag, 5 September oop wees.

Alvorens u die sentrum besoek, doen aanlyn aansoek by FEMA by DisasterAssistance.gov of bel 800-621-FEMA (3362).

Mense wat direk geraak is deur die vloedramp in St. Louis stad, St. Louis County (graafskap) en St. Charles County (graafskap) mag enige herstellingsentrum besoek.

Vir behoeftes direk verwant aan die 25-28 Julie vloedramp, mag FEMA Individual Assistance toegif gelde toeken wat nie hoef terugbetaal te word nie vir:
 

  • Huur Bystand indien u moes verhuis as gevolg van vloedskade
     
  • Persoonlike Eiendom wat beskadig of vernetig was deur die vloed
     
  • Huisvestig Vergoeding indien u tydelik in ‘n hotel moes bly
     
  • Basiese Huis Herstelwerk vir huiseienaars wie se primêre woning deur oorvloeding beskadig is
     
  • Ander Ernstige Behoeftes wat deur die onlangse vloed veroorsaak is

Bykomend tot die genoemde bystand, neem asseblief kennis van die volgende:
 

  • Slegs een aansoek per huishouding
     
  • FEMA betaal nie vir verlore of beskadigde voedsel nie
     

Volgens die wet is FEMA nie gemagtig om versekeringsuitbetalings of bystand van ander bronne te dupliseer nie.                                                                                                 

Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA en @FEMARegion7.

Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov en FEMA.gov/disaster/4665.

Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.

 

Tags:
Laas opgedateer