NUWE RAMPHERSTELLINGSENTRUM OPEN IN ST. LOUIS CITY: BESIGHEIDSURE BY ALL RAMPHERSTELLINGSENTRUMS VERANDER OP MAANDAG [https://www.fema.gov/af/press-release/20220909/new-disaster-recovery-center-opens-st-louis-city-hours-all-disaster-recovery] Release Date: September 9, 2022 ‘n Nuwe FEMA rampherstellingsentrum sal op SATERDAG, 10 SEPTEMBER in St. Louis City open om individuele bystand te bied aan mense wat direk deur die 25-28 Julie oorvloeding en stormskade geraak is. Herstellingspesialiste van FEMA en die U.S. Small Business Administration sal inligting oor beskikbare dienste verskaf, bystandsprogramme verduidelik en oorlewendes help om aansoeke te voltooi asook die status daarvan na te speur. Die rampherstellingsentrum is lokaal is: SALVATION ARMY TEMPLE CENTER 2740 ARSENAL STR ST. LOUIS, MO 63118 (NABY DIE HOEK VAN ARSENAL EN CALIFORNIA) SATERDAG URE: 8 VM – 5 NM Vanaf MAANDAG, 12 SEPTEMBER, sal die besigheidsure vir alle herstellingsentrums as volg wees: MAANDAG – VRYDAG, 8 VM – 6 NM. SATERDAG, 8 VM. – 5 NM. GESLUIT OP SONDAE Ander herstellingsentrums is oop by die lokale: ST. LOUIS CITY Ranken Technical College _Mary Ann Lee Technology Center_ 1313 N. Newstead Ave. St. Louis, MO 63113 (Naby die hoek van Newstead en Page) ST. LOUIS COUNTY Urban League Empowerment Center 9420 W. Florissant Ave. Ferguson, MO 63136 University City Recreation Division _Centennial Commons_ 7210 Olive Blvd. University City, MO 63130 Hazelwood Civic Center 8969 Dunn Road Hazelwood, MO 63042 ST. CHARLES COUNTY O’Fallon Municipal Centre 100 N. Main St. O’Fallon, MO 63366 (Suid-oostelike Ingang) Developmental Disabilities Resource Board – DDRB Building 1025 Country Club Road St. Charles, MO 63303 (Naby I-70 by die Zumbehl Road Afrit) THE DDRB LOKAAL SAL PERMANENT SLUIT OP WOENSDAG, 14 SEPTEMBER 14, OM 6 NM. GEEN AFSPRAAK IS NODIG OM DIE RAMPHERSTELLINGSENTRUMS TE BESOEK NIE. INSTAPPERS WORD VERWELKOM. Mense wat direk geraak is deur die vloedramp in St. Louis stad, St. Louis County (graafskap) en St. Charles County (graafskap) mag enige herstellingsentrum besoek. INDIEN U HULP BENODIG KAN FEMA U BYSTAAN BY ‘N RAMPHERSTELLINGSENTRUM. DOEN AANLYN AANSOEK BY FEMA BY DISASTERASSISTANCE.GOV [http://www.disasterAssistance.gov] OF BEL 800-621-FEMA (3362). FEMA se Individual Assistance toegif gelde toeken is hoef nie terugbetaal te word nie vir: * HUUR BYSTAND indien u moes verhuis as gevolg van vloedskade * PERSOONLIKE EIENDOM wat beskadig of vernetig was deur die vloed   * HUISVESTIG VERGOEDING indien u tydelik in ‘n hotel moes bly   * BASIESE HUIS HERSTELWERK vir huiseienaars wie se primêre woning deur oorvloeding beskadig is   * ANDER ERNSTIGE BEHOEFTES wat deur die onlangse vloed veroorsaak is Bykomend tot die genoemde bystand, neem asseblief kennis van die volgende: * SLEGS EEN AANSOEK PER HUISHOUDING * FEMA BETAAL NIE VIR VERLORE OF BESKADIGDE VOEDSEL NIE Volgens die wet is FEMA nie gemagtig om versekeringsuitbetalings of bystand van ander bronne te dupliseer nie.                                                                                                             HUISEIENAARS EN HUURDERS: Indien u na die SBA verwys is vir ‘n ramplening, handig asseblief die aansoek in. Deur die SBA aansoek in te handig, kom u in aanmerking vir verdere lenings. Indien u vir ‘n lening kwalifiseer, is daardie bron tot u beskikking sou u besluit om dit te aanvaar. Indien u kwalifiseer vir ‘n lening, het u daardie hulpmiddel beskikbaar sou u kies om dit te aanvaar. Hulp met u SBA aansoek is beskikbaar by enige van die Rampherstellingsentrums.                                 Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA [https://twitter.com/mosema_] en @FEMARegion7 [https://twitter.com/femaregion7]. Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov [https://recovery.mo.gov/] en FEMA.gov/disaster/4665 [https://www.fema.gov/disaster/4665]. _Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.__ _