RAMPHERSTELLINGSENTRUM OPEN BY UNIVERSITY CITY [https://www.fema.gov/af/press-release/20220825/disaster-recovery-center-opening-university-city] Release Date: August 25, 2022 ‘n FEMA rampherstellingsentrum sal by University City (St. Louis County) op VRYDAG, 26 AUGUSTUS open om persoonlike bystand te verleen aan mense wat direk geaffekteer was deur die oorstromings en ernstige storms van 25—28 Julie. Herstellingspesialiste van FEMA en die U.S. Small Business Administration sal inligting verskaf rakende beskikbare dienste, bystandsprogramme verduidelik en sal oorlewendes help om aansoeke te voltooi en die status van hulle aansoeke bevestig. Die sentrum se adres is: UNIVERSITY CITY RECREATION CENTER _CENTENNIAL COMMONS_ 7210 OLIVE BLVD UNIVERSITY CITY, MO 63130 URE: 8 VM – 7 NM SEWE DAE PER WEEK TOT VERDERE KENNISGEWING Ander herstellingsentrums is oop by: ST. LOUIS COUNTY Hazelwood Civic Center 8969 Dunn Road Hazelwood, MO 63042                                    Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing ST. LOUIS CITY Ranken Technical College _Mary Ann Lee Technology Center_ 1313 N. Newstead Ave. St. Louis, MO 63113 (Op die hoek van Newstead en Page) Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing ST. CHARLES COUNTY Developmental Disabilities Resource Board – DDRB Gebou 1025 Country Club Road St. Charles, MO 63303 (I-70 naby Zumbehl Road Afrit) Ure: 8 vm – 7 nm sewe dae per week tot verdere kennisgewing GEEN AFSPRAAK IS NODIG OM DIE RAMPHERSTELLINGSENTRUMS  TE BESOEK NIE. INSTAPPERS WORD VERWELKOM. Alvorens u die sentrum besoek, doen aanlyn aansoek by FEMA by DisasterAssistance.gov [https://www.disasterassistance.gov/] of bel 800-621-FEMA (3362). Mense wat direk geraak is deur die vloedramp in St. Louis stad, St. Louis County (graafskap) en St. Charles County (graafskap) mag enige herstellingsentrum besoek. Vir behoeftes direk verwant aan die 25-28 Julie vloedramp, mag FEMA Individual Assistance toegif gelde toeken wat nie hoef terugbetaal te word nie vir: * HUUR BYSTAND indien u moes verhuis as gevolg van vloedskade * PERSOONLIKE EIENDOM wat beskadig of vernetig was deur die vloed HUISVESTIG VERGOEDING indien u tydelik in ‘n hotel moes bly * BASIESE HUIS HERSTELWERK vir huiseienaars wie se primêre woning deur oorvloeding beskadig is ANDER ERNSTIGE BEHOEFTES wat deur die onlangse vloed veroorsaak is Bykomend tot die genoemde bystand, neem asseblief kennis van die volgende: SLEGS EEN AANSOEK PER HUISHOUDING * FEMA BETAAL NIE VIR VERLORE OF BESKADIGDE VOEDSEL NIE Volgens die wet is FEMA nie gemagtig om versekeringsuitbetalings of bystand van ander bronne te dupliseer nie.                                                Vir die nuutste, volg ons op Twitter @MOSEMA [https://twitter.com/mosema_] en @FEMARegion7 [https://twitter.com/femaregion7]. Kry die nuutste inligting by Recovery.MO.gov [https://recovery.mo.gov/] en FEMA.gov/disaster/4665 [https://www.fema.gov/disaster/4665]. _Ramp herstellingsbystand is beskikbaar sonder inagneming van ras, kleur, godsdiens, nasionale helkoms, geslag, ouderdom, of gestremdheid, vlotheid in Engels of ekonomiese status.__ _